A Friendly Family Serving You In Your Time Of Need

FRANCOIS WAGNER SMIT

Date of Service: 13/04/2022
Time: 1:30 pm
Location:

Church of Christ, 20 Talyuberlup Way, Collingwood Heights, followed by interment at Allambie Park Cemetery, 241 Lower King Road, Walmsley.

You are invited to leave a short message for the family in the tribute section below.

To view a recording of the funeral service please contact a member of the family.

Tributes

Maritha & Johan Schwartz en seuns
April 14, 2022 7:12 am
Ons harte gaan uit na julle So pragtige diens s o hartseer maar so mooi Mag Ons Vader se genade jul dra Baie Lffe
The Hamwoods
April 13, 2022 3:14 pm
Marli, LJ, Ruben and family, we are so very sorry for your heart breaking loss. Sending you so much love and strength. Our thoughts are with you all. Love, Jessica, Shaun, Aria, Ava & Amelia.
Keith Harrison
April 13, 2022 2:49 pm
What a true blessing it has been to be able to share in life with your beautiful family and be inspired by a humble, courageous , man of God. Love and hugs to you at this time. When we meet again in heaven we want to be on Francois' team. Love from Keith and Karen Harrison and family
Joy Neville
April 13, 2022 2:45 pm
Marli, LJ, Ruben, Lawrence, Emma, Hanse and Family, We are heartbroken for you all at this time. Francois was an amazing & wonderful Son, Husband, Dad, brother & friend, who will live on in your & our hearts forever. May you continue to live his legacy in your lives here until you meet him again in eternity with Jesus. We thank the Lord for Francois and his love for Jesus. Praying for you all today and in the days ahead. May our Saviour's love embrace you and comfort you all. Lots of love Brad, Joy & Family Xx ❤
Emily & Levi Koster
April 13, 2022 2:42 pm
Our deepest sympathies to you all during this time X
Pierre
April 13, 2022 2:30 pm
My woorde min en my hart baie seer. Ek is lief vir jou neef en dankie vir die broer wat jy vir my was. Liefde Pierre
Helen Pirga
April 13, 2022 2:09 pm
Sending our deepest sympathies on the passing of Francois. We are truly heartbroken for you and the boys Marli, & pray that you will all feel God’s peace both now, in the coming months & into the future. All out love, Helen & Andrew
Bertha
April 13, 2022 2:08 pm
Liewe Marli en Seuns ...my hart gaan uit na julle vandag. Hoe lekker het ek en my kids nie met jou en Francois op die troues gekuier nie!! Ons koester dit! Strongs vir die dag. Lief julle❤
PD Cilliers
April 13, 2022 1:30 pm
Sterkte aan al die familie. Groot man wat 'n groot leemte los.
Roni Klepzig
April 13, 2022 1:21 pm
Deepest sympathies. Sending my love to you all ❤️
Stuart & Tracey Armstrong
April 13, 2022 1:15 pm
Love and prayers for today and in the days to come beautiful family..
Bollie
April 13, 2022 1:11 pm
Marli, LJ, Ruben en al die familie Ons dink aan julle in hierdie moeilike tyd! Francois was voorwaar ‘n wonderlike man en altyd gesmile! Die hoe ons hom sal onthou! Niks was ooit te veel vir hom. Ek weet ook hy was wonderlike pappa, broer, seun, skoonseun en swaer! Hy was ‘n briljante vriend al het ons julle sooo min gesien! Ons sal hom altyd mis! Ons bid vir julle in hierdie moeilike tyd en wens ons kan vir jou drukkie gee Karre! Lief vir julle! Ons is net ‘n oproep ver en druk enige tyd op oms knoppie! Sterkte aan almal vandag
Johan en Marichen
April 13, 2022 6:40 am
Te vroeg, Francois! Ons dink dit met ons aardse gadagtes. Maar ons is dankbaar dat die Here jou met ons gedeel het - met Marli en die seuns, jou familie en skoonfamilie, vriende en bure, almal wat jy met daardie breë glimlag in jou lewe verwelkom het. Jy was 'n blessing en ons herinneringe aan jou sal altyd 'n blessing wees. Mag die Here dit wat jy - boerseun - gesaai het, nooit ophou groei nie. Mag Hy almal vashou wat jou so baie gaan mis. - Johan en Marichen Niemann
Annebe schoeman
April 13, 2022 1:31 am
Tot aan die einde wou jynmeer en meer doen vir Sy koninkryk. As ek gevra het hoe dit gaan.... die Here se genade is groot was jou antw.. dit was vir my n geseende tyd saam met julle. Jy kon werk, lag en ai het jy nou die afrikaanse musiek geniet. Johann se altyd as daar nou n amn is wat kon werk was dit jy..... jy word alreeds so gemis... maar jys op n beter plek.... vry!!!! Dankie vir die swaer wat jy was, die man wat jy vir marli was en die pappa vir jou seuns. Daars so baie dinge wat jy hulle wou leer en wou net speel.... jy sal altyd naby ons harte en in ons gedagtes wees. Die seerate groet was toe ek jou die 21ste maart moes groet maar ek weet ons sien mekaar weer. Liefde Bea en gesin
Louise Scheppel
April 13, 2022 1:28 am
Alle woorde wat ek skryf voel so leeg. Voel of geen woorde hierdie swaar seer kan ligter maak nie. Ek besef ek gaan nooit weer daardie aansteeklike hees lag v jou hoor nie of jou kan spot omdat jy v Hannes met kleeep gegooi het nie. Maar jou ma het sulke mooi woorde v my gesê. Ons begrawe net jou siek liggaam. Mooi, laggende, grappige Cois is reeds in die Hemel hy het ons net vooruit gegaan en wag v ons. Mag die Heilige Gees julle omvou met liefde en vertroos. Weet net julle Smitte is so geliefd.
Claire Pickard Cambridge
April 12, 2022 5:36 pm
Our greatest sympathies to your whole family. Such a huge loss but what a blessing to have had someone so dearly loved in your life.
Merv & Lorraine McPherson
April 12, 2022 9:49 am
Marli, our thoughts and prayers are with you and your family at this difficult time. Sending love and strength in the times ahead.
Adri Martin
April 12, 2022 4:56 am
Ons innige meegevoel aan Francois se familie. Taken from your loved ones so early - Rest In Peace. Sending love to Marli, Emmerentia, Lourens and the family.
Max Spiccia
April 11, 2022 7:59 pm
Heartfelt sympathy to all the family. A gentle soul resting peacefully. May the love and happy memories that you shared with Francois guide you through this sad time. Max & Leanne Spiccia
Neels & Wilna Delport
April 11, 2022 3:13 pm
Aan die Smit familie, ons het Francois eers leer ken in die pylvlak van sy wedloop hier op aarde, maar sy positiwiteit en sy vas hou aan God se groot genade is iets wat ons sal onthou van hom. Ons harte is seer saam met julle, nog is ons gebede dat die wete dat hy saggies in die arms van sy Verlosser rus sonder pyn, vir julle vreugde en vrede sal bring
Oom Willie tannie Rita Prinsloo.
April 11, 2022 9:12 am
Liefe Emma, Lourens soooooooo jammer vir julle. Enige iets, wat ookal wat ons vir julle kan doen asb. Ons wil so graag.
Esther Strauss
April 11, 2022 1:26 am
Mag ons liefdevolle Vader julle omvou. Jul die nodige krag en genade voorsien om die journey te voltooi. Jul is in ons harte en gebede.
Helen and Henry Brockman
April 10, 2022 8:31 pm
Our hearts go out to you, Marli and the boys during this difficult time .Truly Francois was loved by many and his memories will forever be in your hearts.
Coetzee’s
April 10, 2022 8:30 pm
Lourens , Emma , Marli and boys, We have had the privilege to meet Francois through the church he was always smiling and laughing, very good sense of humour never complained and a true gentleman. He will be dearly missed but we know we will meet again, may our Heavenly Father comfort you all in these difficult times.
Tertius Kohn en gesin
April 10, 2022 5:24 pm
So jammer om te hoor oor Francois. Bid vir jou en kinders sterkte toe in hierdie tyd.
Johannes Van Der Sluys
April 9, 2022 6:16 pm
Spent some of my greatest childhood memories with Hannes and Francois on Lekkervlei, my grandparent’s Karoo farm. I remember playing in the gravel, building toy farms, later hunting together and just having lots of laughter and numerous great adventures together. I always looked forward to times I could spend with these two cousins of mine. All I remember, thinking back about Francois was his broad shoulders and smile, infectious laugh and passion for life! One of the toughest guys I will have ever known. Oom Louwrens, Tannie Rentia, Hannes, Marlene and your family, Marli and the boys, you remain in our thoughts and prayers. May the great Comforter reach far beyond any of our words could ever. Love. Johannes and Riana
Fred & Gaylene Stanford
April 9, 2022 8:42 am
Very sad to hear of your loss Smit family - sending lots of hugs & love to you all. Francois was a beautiful gentleman who had time for everyone.
Peter en Leandra Meintjes
April 8, 2022 8:10 pm
Mag die Here se liefde en mooi herinneringe julle toevou in hierdie Verlang en hartseer tyd. Ons dink aan julle en stuur Baie stywe drukkies
Bob en Marianne Meintjes Loxton RSA
April 8, 2022 7:28 pm
Ek wens ek was daar om vir julle n drukkie te gee. Ons is saam met julle in ons gedagtes en gebede. Sterkte vir julle
Delys & David Parnell
April 8, 2022 7:25 pm
To Francois's precious family, our heartfelt sympathy to you all. How you have honoured Francois with your love, devotion & care through such a difficult journey. May Jesus continue to hold you all so close until you see him again. From David & Delys Parnell
Jan en Tilla Nel Calvinia
April 8, 2022 5:10 pm
So jammer oor julle verlies. Al is julle ver, hou ons julle naby in ons harte
Rozanne
April 8, 2022 4:11 am
So jammer vir Jul verlies Marli. Mag die Vader julle elkeen in Sy Liefde toevou. Baie Sterkte en Liefde
Ragel Padda
April 8, 2022 1:03 am
My innige meegevoel en sterkte aan die familie. Mag God julle vertroos in hierdie tyd.
Elzabe Liebenberg
April 7, 2022 9:33 pm
Mag God se genade julle almal toevou. Seën , krag en liefde is my gebed vir julle.
Bernie Shamley Reynolds
April 7, 2022 9:19 pm
My heart goes out to you dearest Marli and boys. Sending prayers lots of love and gentle hugs
Andre Botha
April 7, 2022 8:20 pm
Baie jammer oom en tannie Hannes Die stoute cois lekker soute dae gehad op loopfontein lekker kriekiet gespeel en baie ander goed aangevang rus in vrede cois sien jou eendag weer Groete Bothas
Anna-Marie Botha
April 7, 2022 8:18 pm
Liewe Lourens Rentia en Fam ons innige meegevoel met julle groot verlies. Baie sterkte Liefde Tobie Anna-Marie en kinders
Bill & Belinda Gordon
April 7, 2022 7:36 pm
Our deepest sympathies to you all. Sending all of our love. ❤️
Hannelie Louw
April 7, 2022 7:36 pm
Oom Louwrens, Tannie Rentia, Hannes, Marlene, Marli en kinders. Ek is verskriklik jammer vir jul enorme verlies. Mag ons Hemelse Vader jul almal styf toevou in sy liefde en dra deur hierdie swaar seer. Baie sterkte vir julle almal xx
TC & Anja Fourie
April 7, 2022 7:01 pm
Ons gebede en gedagtes is by julle as gesin en familie. Mag Abba Vader se barmhartigheid jul vertroos met die wete Cois se lang lyding is verby. Ons gaan sy vriendelike glimlag en lus vir die lewe mis. Baie liefde en sterkte
Katie Wagner
April 7, 2022 3:37 pm
Francois ek eer jou vir die nuuskierige vriendelike seuntjie wat n pragtige sterk man met passie vir die boerdery, en liefdevolle pa geword het. Ons gaan jou mis!
Oom Jan & Tannie Marichen Conradie
April 7, 2022 3:11 pm
Ons harte gaan uit na jou Marli & jul kosbare seuns! Wonderlik om te weet dat Francois veilig by Jesus is & dat julle hom weer sal sien!!!
Ansie
April 7, 2022 3:07 pm
Cois Met die wakker ogies en stoutste lag. Lank nie gesien nie - maar die onthou is baie. Sterkte aan die familie.
Wayne en Leanne
April 7, 2022 3:04 pm
Ons innige simpatie, François was ‘n pragtige man, met ‘n groot glimlag, groot hart en sprankel in sy oog. Ons sal hom baie mis. Ons dra julle aan die Here op in ons gebede gedurende hierdie moeilike tyd. Mag die Here julle in sy liefde omvou. Wayne, Leanne en kinders
Theunie Kloppers
April 7, 2022 2:42 pm
Sterkte aan die familie -Cois sal altyd onthou word vir sy geaardheid en liefde teenoor sy medemens - diep in my hart gekruip tydens sy skoolloopbaan en sy kuiers by my na skool - Theunie Kloppers
Rassie en Christa de Beer.
April 7, 2022 2:11 pm
Sterkte aan julle as familie Ons bid vir julle krag en vertroosting toe.
Alvi Van der Merwe
April 7, 2022 2:08 pm
Innige simpatie. Liefde en sterkte. Alvi en Junel
JB Smith
April 7, 2022 1:58 pm
Ons is baie jammer oor die afsterwe van Cois. Ons dra julle gesin in ons gebede. Ons sal altyd die tye onthou wat ons gedeel het my Cois op Grey.

Leave A Tribute

Your email address will not be published. Required fields are marked *


*